Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Balcony overlooking the ocean with seating and weber braai
  • 2 of 20
    2/20 - Kitchen counter for indoor dining and enjoying meals
  • 3 of 20
    3/20 - View looking into the lounge and main bedroom
  • 4 of 20
    4/20 - Main Bedroom with TV and ensuite bathroom with shower
  • 5 of 20
    5/20 - Outdoor table setting to enjoy a glass of wine and some food
  • 6 of 20
    6/20 - Sea view from the balcony at Bronze Paradise 17
  • 7 of 20
    7/20 - Living area with TV and WiFi
  • 8 of 20
    8/20 - Comfortable lounge suite to relax and enjoy the ocean views
  • 9 of 20
    9/20 - Fully equipped kitchen for self catering
  • 10 of 20
    10/20 - Gas stove top and electric oven
  • 11 of 20
    11/20 - Main bedroom with direct access to balcony
  • 12 of 20
    12/20 - Washbasin in main bedroom ensuite
  • 13 of 20
    13/20 - Ensuite bathroom for main bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Bedroom 2
  • 15 of 20
    15/20 - Bedroom 2
  • 16 of 20
    16/20 - Cupboard and dress table in Bedroom 2
  • 17 of 20
    17/20 - Bedroom 3 with 2 single beds or 1 king bed
  • 18 of 20
    18/20 - Bathroom 1 shared between bedroom 2 and 3
  • 19 of 20
    19/20 - Communal Swimming Pool at Bronze Paradise with safety fence
  • 20 of 20
    20/20 - A birds eye view of just how close you'll be to the beach
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Bournemouth Road, Leisure Bay, Munster, KwaZulu-Natal, South Coast
Kontak:Coralie Woodley
Cell  :+27-61-2971611

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Uitleg Slaapgeriewe
  • Unit (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
38443 besigtings sedert 25 Jan, 2010.
Laas opgedateer op 25 Nov, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see. Slegs 1,5 uur van Durban, of 20 minute vanaf Margate, hierdie selfsorg woonstel het ‘n asemrowende uitsig oor die see en die golwe wat op die strand breek. Geleë net  50m vanaf die strand en 200 m na 'n veilige strand met lewensredders (naweke en skool vakansies).

Die Hibiscus kus is goed bekend vir sy goue strande, rotsagtige inhamme, sonnige weer en warm tropiese klimaat. Verskeie strande het Internationale blou vlag status. Vir die gholfspeler is Suid-Afrika se top gholfbane op die Suidkus, bv Southbroom en The Wild Coast Sun wat ook “Tenpin bowling” en watersport aanbied, of probeer dalk 'n skemerkelkie by Riverside.

As jy in die natuur wil wees en gaan stap, besoek gerus die Umtamvuna natuur reservaat met sy oorvloed van plante. Clearwater roetes het baie bergfiets roetes vir elke graad van entoesiasme. Elke Junie / Julie “loop” die sardientjies en migreer daar reuse skole sardyne verby die Suidkus- “The Greatest Shoal on Earth”. Hulle word vergesel deur dolfyne en ander groot vis en duisende seevoëls wat op hulle voed.

As jy 'n adrenalien verslaafde is, is Oribi Gorge net die plek om te wees. Hulle bied abseil of gaan op die “Cable slide”. Na al die harde werk, hoekom nie 'n pannekoek by Mac Banana of koffie by die Beaver Creek Coffee Plaas, of 'n wafel by The Waffle House nie. As jy in die bui is vir flieks, inkopies of uit-eet,  Die Shelly Sentrum het dit alles, of jy kan net lekker ontspan by die kompleks se swembad.

Hierdie eenheid kan 6 persone akkommodeer ,met 3 slaapkamers en 2 badkamers, 2 slaapkamers is toegerus met koningin beddens en die derde slaapkamer het twee enkel beddens wat op versoek na 'n Koning omskep kan word. Die hoofslaapkamer het 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei uit na die balkon. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor moderne toebehore, insluitend 'n lugbraaier, Nespresso-masjien en skottelgoedwasser. Daar is volledige pakket DSTV en WiFi vir jou vermaak.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Op aanvraag bedien
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gelei natuuruitstappies
  • Gratis parkering
  • Visvang (minder as 500m)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV
  • Skottelgoedwasser
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lughawe (34kms)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
38443 besigtings sedert 25 Jan, 2010.
Laas opgedateer op 25 Nov, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Bronze Paradise 17
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Balcony overlooking the ocean with seating and weber braai
  • 2 of 20
    2/20 - Kitchen counter for indoor dining and enjoying meals
  • 3 of 20
    3/20 - View looking into the lounge and main bedroom
  • 4 of 20
    4/20 - Main Bedroom with TV and ensuite bathroom with shower
  • 5 of 20
    5/20 - Outdoor table setting to enjoy a glass of wine and some food
  • 6 of 20
    6/20 - Sea view from the balcony at Bronze Paradise 17
  • 7 of 20
    7/20 - Living area with TV and WiFi
  • 8 of 20
    8/20 - Comfortable lounge suite to relax and enjoy the ocean views
  • 9 of 20
    9/20 - Fully equipped kitchen for self catering
  • 10 of 20
    10/20 - Gas stove top and electric oven
  • 11 of 20
    11/20 - Main bedroom with direct access to balcony
  • 12 of 20
    12/20 - Washbasin in main bedroom ensuite
  • 13 of 20
    13/20 - Ensuite bathroom for main bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Bedroom 2
  • 15 of 20
    15/20 - Bedroom 2
  • 16 of 20
    16/20 - Cupboard and dress table in Bedroom 2
  • 17 of 20
    17/20 - Bedroom 3 with 2 single beds or 1 king bed
  • 18 of 20
    18/20 - Bathroom 1 shared between bedroom 2 and 3
  • 19 of 20
    19/20 - Communal Swimming Pool at Bronze Paradise with safety fence
  • 20 of 20
    20/20 - A birds eye view of just how close you'll be to the beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Bronze Paradise 17 - Leisure Bay Verblyf.
WTS App Browser