Makhato 84 bied bush lodge selfsorgverblyf in die Sondela-wildreservaat, Bela Bela, in die Waterberg-streek van Limpopo. Hierdie luukse selfsorg-lodge het slaapplek vir tot 8 mense. Dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hoogland Spa Resort bied selfsorgverblyf in die hartjie van Bela-Bela in die Limpopo-provinsie. Hierdie vakansie-oord bied 11 pragtige selfsorg-chalets vir die beste nagrus. Ons het 4-slapers, 6-slapers en 8-slapers... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Villa Manor is die perfekte basis vanwaar jy die Waterberg-streek kan verken. Sentraal geleë in Bela-Bela ook bekend as Warmbad die tuiste van die warm minerale bronne. Die Villa Manor is ook ideaal vir sakereise. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
69 Leopardsrock bied selfsorgverblyf tussen Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela op 'n wildlandgoed. Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 8. Die huis is 'n drieverdiepinghuis met 'n solder met twee beddens op die derde verdieping. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.