Centre Court Bed & Breakfast is so genoem - omdat ons gastehuis sentraal geleë is, het u maklike toegang tot die hoofpaaie - M4, N2, & N3. Dit maak dit gerieflik vir beide die besigheids- en vakansiebesoeker wat akkommodasie in Durban of Umhlanga soek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Spindrift is slegs 1 minuut se stap na 'n pragtige strand, uniek geleë in 'n afgesonderde sub-tropiese tuin, omring deur ‘n inheemse woud, met volop voëls en wilde diere. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s. Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Uitstekend geleë in Umdloti, in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit, stapafstand vanaf die strand, vibey restaurante, winkels, apteek, dokters, 6km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 5km vanaf Sibaya Casino. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.