Ons veilige Sabaan familie oord met skilderagtige uitsig, vrede en rustigheid – is sentraal geleë op ‘n plaas tussen Hazyview en Sabie – en ideaal om die Panorama Roete, Kruger Park Nasionale Wildtuin en nog vele meer, te besoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit is 'n pragtige lodge waar jy die skoonheid en rustigheid van die natuur kan geniet. Vir die kranige hengelaars is daar baars, geelstert en ander visspesies wat jy binne 5 minute van die Lodge 'n dag by die dam kan geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons Gaste – Ons Vriende Dit is ons leuse en ons lewe daarvolgens! Rustic Butler is sedert 2009 in besigheid en ons sien uit daarna om julle te akkommodeer. Gedurende die afgelope jare het ons verbeter, moes improviseer, het uitgebrei en het doode …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Shikwari Bush Lodge bied volledig versorgde verblyf naby die J.G Strydom-tonnel in die Hoedspruit-distrik van die vallei van die Olifants in Limpopo. Ons is in Shikwari Natuurreservaat geleë en bied twee kampe op die reservaat naby Kruger Park... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.