Bly Plekke Logo
  • 1 of 32
    1/32 - Pool
  • 2 of 32
    2/32 - 2-Bedroom chalet : 6/8 sleeper
  • 3 of 32
    3/32 - 1-bedroom -4 sleeper
  • 4 of 32
    4/32 - Fun at the pool!
  • 5 of 32
    5/32 - Front row of chalets with a view over the Sabie Valley
  • 6 of 32
    6/32 - Playtime !!
  • 7 of 32
    7/32 - Wedding Venue
  • 8 of 32
    8/32 - Wedding Venue, 180 degree view over valley
  • 9 of 32
    9/32 - Venue
  • 10 of 32
    10/32 - Entrance at Sabaan
  • 11 of 32
    11/32 - Venue
  • 12 of 32
    12/32 - View swimming pool
  • 13 of 32
    13/32 - Main Entrance at main tar road
  • 14 of 32
    14/32 - Front row chalets (5/6 sleepers, 1 bedroom)
  • 15 of 32
    15/32 - Pool
  • 16 of 32
    16/32 - Venue
  • 17 of 32
    17/32 - Venue
  • 18 of 32
    18/32 - Garden Wedding
  • 19 of 32
    19/32 - Wedding
  • 20 of 32
    20/32 - Garden Wedding
  • 21 of 32
    21/32 - Venue
  • 22 of 32
    22/32 - Chalet no 3
  • 23 of 32
    23/32 - Inside chalets
  • 24 of 32
    24/32 - Inside chalets
  • 25 of 32
    25/32 - Inside chalets
  • 26 of 32
    26/32 - Inside A-frame
  • 27 of 32
    27/32 - Inside chalets
  • 28 of 32
    28/32 - Kitchen/dining room area chalets
  • 29 of 32
    29/32 - Inside chalets
  • 30 of 32
    30/32 - Lounge
  • 31 of 32
    31/32 - Chalet no 9 (4-sleeper
  • 32 of 32
    32/32 - Lounge
  • 1 of 32
  • 2 of 32
  • 3 of 32
  • 4 of 32
  • 5 of 32
  • 6 of 32
  • 7 of 32
  • 8 of 32
  • 9 of 32
  • 10 of 32
  • 11 of 32
  • 12 of 32
  • 13 of 32
  • 14 of 32
  • 15 of 32
  • 16 of 32
  • 17 of 32
  • 18 of 32
  • 19 of 32
  • 20 of 32
  • 21 of 32
  • 22 of 32
  • 23 of 32
  • 24 of 32
  • 25 of 32
  • 26 of 32
  • 27 of 32
  • 28 of 32
  • 29 of 32
  • 30 of 32
  • 31 of 32
  • 32 of 32

Sabaan Gasteplaas en Venue

SELFSORG KOTHUIS VERBLYF IN HAZYVIEW

*Vanaf R750
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:19km from Hazyview, Kruger Park Area, Mpumalanga
Kontak:Rina Esterhuizen
Fax  :+27-86-5417489
Cell (1) :+27-71-5450155
Cell (2) :+27-81-5491188

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 1-Bedroom 4-Sleeper Chalet (Slaap 4) x 6
    • Slaapkamer 1 - double, single, single
  • 1-Bedroom 5-Sleeper Chalet (Slaap 5) x 2
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single, single
  • 1-Bedroom 6-Sleeper (Slaap 6) x 5
    • Slaapkamer 1 - double, single, single, single, single
  • 2-Bedroom Chalet - 6/8 Sleeper (Slaap 8) x 7
    • Slaapkamer 1 - double, single, single
    • Slaapkamer 2 - double, single, single
  • A-Frame unit - 9/11 Sleeper (Slaap 11) x 1
    • Slaapkamer 1 - double, single, single, single
    • Slaapkamer 2 - double, single, single, single, single
  • Bachelor Chalet 2-Sleeper (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
  • WEDDING & FUNCTIONS VENUE (Slaap 1) x 1
    • Slaapkamer 1 - single sleeper couch
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Visvang Verblyf - Varswater
  • Interesante Blyplekke
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
  • Troue Akkommodasie
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Bladsy Statistieke
86660 besigtings sedert 04 Jun, 2009.
Laas opgedateer op 15 Jan, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Sabaan Gasteplaas en Venue

SELFSORG KOTHUIS VERBLYF IN HAZYVIEW

Ons veilige Sabaan familie oord met skilderagtige uitsig, vrede en rustigheid – is sentraal geleë op ‘n plaas tussen Hazyview en Sabie – en ideaal om die Panorama Roete, Kruger Park Nasionale Wildtuin en nog vele meer, te besoek.  Op die Panorama Roete is verskeie asemrowende watervalle, soos die Mac Mac, Lisbon Falls, Bridal Veil, Horseshoe, Lone Creek, asook God’s Window, Pelgrimsrus, Blyderivier Canyon en die Bourkes Luck Potholes.  Om die adrenalienvlakke op te stoot, besoek gerus die Graskop glass lift, Big Swing en zip line.  Die Phabeni ingangshek na die Kruger is slegs 30 km vanaf Sabaan. ‘n Wye keuse van uitstekende gholfbane is ook beskikbaar in die omgewing, ‘n “arial cable” deur die plantasies en togoganning naby Misty Mountain op die Lydenburg pas. Vir die avontuurlustiges is Lowveld Xtreme Adventures ongeveer 3 km vanaf ons oord, met white river rafting, quads, paintball, boogskiet en vele meer.  Ook in die area beskikbaar is warmlug-balon rite, die Sudwala grotte en verskeie stap- en bergfietsroetes, om maar ‘n paar te noem. Hierdie area sal jou verseker vermaak en besig hou vir dae aaneen.

Sabaan se 22 self-sorg chalets is ten volle toegerus om vanaf 2 tot 8 persone per eenheid te huisves - elk met sy eie braai- en parkeer area – en kan die oord tot 130 persone in totaal slaap. Alle linne is ingesluit, net nie bad- en swemhanddoeke nie. Op die perseel is ‘n kristalhelder koue water swembad, tennis en tafeltennis, “volleyball”, asook ‘n speelpark vir die kinders met trampoliens, jungle gym, swaaie en ‘n glyplank. 

Groepe (bv skool-, kerkgroepe, reunies, sportgroepe) kan gemaklik geakkommodeer word, en spyseniering kan op aanvraag voorsien word.  ‘n LAPA met ‘n ten volle toegeruste kombuis en braai fasiliteite is beskibaar teen ‘n addisioenele tarief. Daar is geen restaurant op die oord nie, maar verskeie uitstekende eetplekke en winkelsentrums is naby geleë.

SABAAN GASTEPLAAS EN VENUE : Ons nuwe trou/konferensie en onthaal-lokaal bied:

  • Asemrowende 180 grade uitsig oor die Sabie Rivier Vallei
  • Spyseniering word op versoek gedoen vir alle tipe funksies
  • Gaste is welkom om hul eie spyseniers vir funksies en troues in te bring, ‘n kombuisfooi is egter betaalbaar
  • Die venue met unieke styl akkommodeer tot 150 gaste 
  • Verblyf en parkering beskikbaar

Kom ervaar gerus ons pragtige sub-tropiese Laeveld !

Fasiliteite
  • Restaurante naby
  • Krag omskakelaar
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Nie gediens
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Kragopwekker
  • Gratis parkering
  • Visvang op die terrein
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Braai fasiliteite
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Lughawe (34kms)
  • Op aanvraag bedien
  • Tennisbaan
  • WiFi nie aangebied nie
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
Aanwysings

GPS: S 25°02'35.6", E 30°59'04.1"
Latitude -25.04322, Longitude 30.98448

Direct Route
: From Johannesburg or Pretoria take the N12 or N4 highway respectively to Witbank. Then follow N4 highway past Belfast. After the Machado Plaza Toll, follow the Schoemanskloof option on the N4 towards Nelspruit. Turn left where you rejoin the main N4 at Montrose and continue to Nelspruit. Turn left on the R40 and follow the indications to White River " Hazyview. Do not turn off anywhere, stay on the R40 until you reach the T-Junction in Hazyview, turn left and drive through the town. At the 3 way stop at Perry's Bridge Trading Post, turn left onto the R536 Sabie Road : you will pass Induna Adventures, Trans-Sabaan, Cuckoo Ridge, and Spitzberg, all on your left hand side - reaching Sabaan to your left, after 15.5 km. At a big packing store with yellow walls, marked "Bambuu Lodge" and "Sabaan", please call the number on the black electronic gate to obtain entrance- travel 2.5 km on a dirt road to Sabaan.


Scenic Route : From Johannesburg and Pretoria take the N12 or N4 highway respectively to Witbank. Follow the N4 to the Belfast turnoff. Take the off-ramp (R540) and head into Belfast, then right, following signs to Dullstroom. Pass through Dullstroom and carry on to the T-junction, turning left to Lydenburg. In Lydenburg, turn right on the R37 towards Sabie over the Long Tom Pass (the highest tar road in South Africa, there are NO special fee payable to drive over this pass !!). In Sabie, take the R536 towards Hazyview. Sabaan is about 27km from Sabie on the right. Please stay on this tar road ! You will pass Bohms Zederberg and the Windmill Wineshop on your left, and less than 2km from the Wineshop, you will find a big square packing store and yellow walls on your right hand side, marked "Bambuu Lodge" and "Sabaan", call the number on the black electronic gate to obtain entrance- travel 2.5 km on a dirt road to Sabaan.

IF YOU KNOW THE AREA :

From the N4, turn left on R539 to Sudwala Caves, before you get to the Caves, turn right at 1st tar road marked "Panorama" to Sabie, which road turns into the R37. From Sabie take R536 for 28 km to Sabaan, on right hand side

Bladsy Statistieke
86660 besigtings sedert 04 Jun, 2009.
Laas opgedateer op 15 Jan, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Beskikbaarheids kalender

Sabaan Guest Farm and Event Venue
February 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
1
2
3
4
5
6
7
8
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 32
    1/32 - Pool
  • 2 of 32
    2/32 - 2-Bedroom chalet : 6/8 sleeper
  • 3 of 32
    3/32 - 1-bedroom -4 sleeper
  • 4 of 32
    4/32 - Fun at the pool!
  • 5 of 32
    5/32 - Front row of chalets with a view over the Sabie Valley
  • 6 of 32
    6/32 - Playtime !!
  • 7 of 32
    7/32 - Wedding Venue
  • 8 of 32
    8/32 - Wedding Venue, 180 degree view over valley
  • 9 of 32
    9/32 - Venue
  • 10 of 32
    10/32 - Entrance at Sabaan
  • 11 of 32
    11/32 - Venue
  • 12 of 32
    12/32 - View swimming pool
  • 13 of 32
    13/32 - Main Entrance at main tar road
  • 14 of 32
    14/32 - Front row chalets (5/6 sleepers, 1 bedroom)
  • 15 of 32
    15/32 - Pool
  • 16 of 32
    16/32 - Venue
  • 17 of 32
    17/32 - Venue
  • 18 of 32
    18/32 - Garden Wedding
  • 19 of 32
    19/32 - Wedding
  • 20 of 32
    20/32 - Garden Wedding
  • 21 of 32
    21/32 - Venue
  • 22 of 32
    22/32 - Chalet no 3
  • 23 of 32
    23/32 - Inside chalets
  • 24 of 32
    24/32 - Inside chalets
  • 25 of 32
    25/32 - Inside chalets
  • 26 of 32
    26/32 - Inside A-frame
  • 27 of 32
    27/32 - Inside chalets
  • 28 of 32
    28/32 - Kitchen/dining room area chalets
  • 29 of 32
    29/32 - Inside chalets
  • 30 of 32
    30/32 - Lounge
  • 31 of 32
    31/32 - Chalet no 9 (4-sleeper
  • 32 of 32
    32/32 - Lounge
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Sabaan Guest Farm and Event Venue - Hazyview Verblyf.