Die Bermudas is 'n pragtige strand front kompleks geleë op Umhlanga se hoof swem strand. Hierdie 10de vloer luukse etniese / korporatiewe gemeubileerde woonstel bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leef area so vêr as wat die oog kan …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Acorn Bed & Breakfast is geleë in Berea Durban, en bied besoekers 'n eksklusiewe, veilige en privaat wegbreek ervaring aan, wat enige vakansie of besigheidsreise onvergeetlik en gerieflik maak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.