'n Fantastiese 3-slaapkamerhuis direk geleë op 'n vlei by Imhoff's Gift in Kommetjie, net 'n paar minute van Langstrand en Noordhoekstrand af. Ons noem die huis "BUHLE" wat "pragtige huis" in Xhosa beteken - en dit is voorwaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Serengeti Self Catering Units is 5 minute se stap vanaf die bekende Tygervallei Winkelsentrum geleë en nie eers vyf minute se ry vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die aanbieding van groot sport- en sosiale geleenthede …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bed en ontbyt akkommodasie in Vishoek, Kaapstad. Die villa spog met 4 ruim en suite-kamers wat benoem is volgens die rigting wat hulle in die gesig staar. Terwyl elke kamer sy eie spesiale eienskappe het, het alle kamers Posturepedic-beddens, 100% perkall …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly in een van die oorspronklike plaasgeboue in Vishoek, Kaapstad binne 'n hanetreetjie van die strand af. Hierdie selfsorgwoonstel (slaapplek vir 6) bied ruim, goed ingerigte, luukse akkommodasie met manjifieke uitsigte oor Valsbaai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.