Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met maksimum slaapplek vir ses persone. Die hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die see, ‘n volledige badkamer en is toegerus met kingsize bed. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bazley Cottage is geleë in Bazley Beach, 'n uur se ry vanaf Durban op die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die kothuis is in 'n stil baai, 'n bietjie weg van die gebaande weë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.