Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met maksimum slaapplek vir ses persone. Die hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die see, ‘n volledige badkamer en is toegerus met kingsize bed. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die eiendom bied onbelemmerde uitsigte oor die see en strand. Daar is 3 aparte eenhede, wat die ruimte bied vir 'n groot gesin of groep vriende, maar ook skeiding en privaatheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
"Oppi Hoek" Cove Way nommer 95, bied ons gaste 'n veilige, rustige en ontspannende omgewing wat sal help “om jou batterye weer te laai” soos die spreekwoord sê. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Home bied skouspelagtige en onbelemmerde uitsigte oor die see en die strand. Die tuin kyk reguit op die strand wat 150m direk voor die huis is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bazley Cottage is geleë in Bazley Beach, 'n uur se ry vanaf Durban op die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die kothuis is in 'n stil baai, 'n bietjie weg van die gebaande weë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.