Bly Plekke Logo

Eastcliff, Hermanus Verblyf

Kaart verkennings
Blaai volgens kategorie
Naby Interessante Punte
Wys 1 tot 20 van 21 eenhede

Eastcliff, Hermanus

Eastcliff is 'n klein maar pragtige luukse dorpie naby Hermanus in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Eastcliff is 'n stil omgewing weg van die drukte van die stad se lewenstyl. Daar is baie nabygeleë aantreklikhede en dit is 'n gewilde vakansie bestemming.

Aantreklikhede:
Die Ferncliff Natuurreservaat is naby en is 'n goeie manier vir die hele gesin om die dag deur te bring. Hierdie uniek uiteenlopende reservaat bied sy besoekers kus- en berg uitsigte. Daar is baie roetes en elkeen het 'n skouspelagtige uitsig met 'n verskeidenheid fauna en flora. Die Ferncliff Boeremark word elke Saterdag vanaf 7:30 gehou. Daar is meer as 30 stalletjies met tuisgemaakte konfyt, heuning en biltong om net 'n paar te noem.

Klimaat:
Eastcliff is geleë in die Wes-Kaap, wat 'n mediterreense klimaat geniet. Die winters maande is koud en nat met warm droë somers maande.

Kaart verkennings
Naby Interessante Punte
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Eastcliff, Hermanus Verblyf, Overberg / Walvis-Kus