Acorn Bed & Breakfast is geleë in Berea Durban, en bied besoekers 'n eksklusiewe, veilige en privaat wegbreek ervaring aan, wat enige vakansie of besigheidsreise onvergeetlik en gerieflik maak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in Durban-Noord en is gerieflik naby aan:- Die Lughawe, swem- en visvang strande, gholfbane, uShaka Marine Wêreld, sport stadions, Greyville-renbaan, Gateway & La Lucia-winkelsentrums, en Sibaya en Suncoast casinos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u nou op reis is vir besigheid of ontspanning, 'n oornagplek, kort vakansie of langer verblyf benodig, ons is hier vir u. Gaste kan verseker wees van 'n goeie standaard en uitstekende waarde vir geld. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Centre Court Bed & Breakfast is so genoem - omdat ons gastehuis sentraal geleë is, het u maklike toegang tot die hoofpaaie - M4, N2, & N3. Dit maak dit gerieflik vir beide die besigheids- en vakansiebesoeker wat akkommodasie in Durban of Umhlanga soek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Groter Durban Vakansies - KwaZulu Natal
‘n Onoortreflike vakansie bestemming vir miljoene plaaslike en internasionale besoekers, Durban akkommodasie in en rondom die voorstede van Durban spog die hele jaar deur met warm weer, en 'n gevoel van uitbundige energie soos min ander Suid-Afrikaanse stede.
Durban akkommodasie bied 'n ontspanne leefwyse langs pragtige sonnige Durban strande, met 'n magdom Durban vakansie akkommodasie opsies, veral langs die "Durban Goue Myl".
‘n “Moet-sien-moet-doen” besienswaardigheid is Durban uShaka Marine World , Afrika se grootste mariene tema park wat op 15 hektaar prima Durban strandfront geleë is.
Dorpe binne die Durban area:
- Durban Strandfront, bekend vir sy swem en branderplank ry strande, hengel piers, plonspoele, kleurvolle rickshaws, vlooimarkte en restaurante.
- Addington Strand lê op die bekende Durban Goue Myl strandfront, en spog met pragtige goue sand en helder warm Indiese Oseaan water.
- Akkommodasie in Durban Point Waterfront, een van die mees historiese en betekenisvolle stedelike gebiede in Durban.
- Greyville, Durban, die tuiste van die Greyville Resiesbaan, waar die Durban July elke jaar duisende mense na Greyville bring om te sien en gesien te word.
- Durban Noord spog met sy eie lughawe vir gholf entoesiaste wat “in jet” vir ‘n potjie gholf by die Beachwood Gholfbaan.
- Glenashley is 'n rustige toevlugsoord vir vakansiegangers wat 'n rustige wegkruipplek verkies na ‘n lekker kuier in die naby geleë stampvol Durban toeriste hotspots.
- Bluff, een van die bes bewaarde geheime van die stad, met 'n paar van die beste swem, branderplank ry en visvang strande in die Durban area.
Besoek Die Blyplekke Groter Durban Akkommodasie bladsy.