Word 'n boer vir ‘n naweek op die werkende Cedarberg plaas van ongeveer 1500 hektaar. Help, of ervaar net boerdery aktiwiteite soos beeste dip, koeie melk, skape tel en dies meer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ontvlug die stads-gewoel ... en mik vir die rustigheid van die berge. Of jy forel hengel geniet, of stap, voëlkyk, perdry of net ontspan langs die swembad, hierdie is jou ideale familie wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.