Sunset 1008 is 'n stylvolle, moderne selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, Kaapstad met "epiese ononderbroke uitsigte" van Tafelberg van oorkant die see. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders met 2 slaapkamers en 2 badkamers... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thatchwood Cottage is in Pinelands geleë en bied 'n selfsorgkothuis met sy eie ingang en veilige parkeerplek van die straat af. Daar is 'n swembad en rustige tuin waar gaste kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en geleë in Bloubergstrand aan die Weskus van Kaapstad, sal jy die Mt Bijoux Gastehuis vind vir die beste gasvryheid, avontuur en onberispelike weelde... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Serengeti Self Catering Units is 5 minute se stap vanaf die bekende Tygervallei Winkelsentrum geleë en nie eers vyf minute se ry vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die aanbieding van groot sport- en sosiale geleenthede …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.