Blue Skies Country House bied gerieflike, huislike verblyf vir realistiese pryse. Geniet die vrede en rustigheid van ons 2 hektaar tuin, met ‘n sprankelende soutwater swembad en volop voëllewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
African Aquila Lodge kry sy naam van die majestieuse Afrika Arend en is 'n 5-eenheid selfsorg onderneming - 'n ideale wegbreek vir families en langtermyn korporatiewe kliënte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Margate Place word deur die eienaar bestuur. Ons akkommodeer sakelui, toeriste en vakansiegangers. Kinders is ook welkom en ons bied 'n verskeidenheid van verskillende opsies vir families. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.