Bly Plekke Logo
  • 1 of 15
    1/15 - Solarheated pool and jacuzzi
  • 2 of 15
    2/15 - Open plan living,dining and kitchen
  • 3 of 15
    3/15 - Lounge opening onto outside entertainment area
  • 4 of 15
    4/15 - Lounge with flatscreen TV and woodburner
  • 5 of 15
    5/15 - Open plan kitchen leading to dining area
  • 6 of 15
    6/15 - Fully equipped kitchen - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 7 of 15
    7/15 - Main bedroom upstairs with kingsize bed
  • 8 of 15
    8/15 - Main (full) bathroom ensuite upstairs
  • 9 of 15
    9/15 - Queen bedroom groundfloor - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 10 of 15
    10/15 - Bathroom groundfloor with bath, shower in bath, showercubicle,toilet and double washbasin
  • 11 of 15
    11/15 - Two singles bedroom groundfloor with cot - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 12 of 15
    12/15 - Bathroom groundfloor cottage with showercubicle,toilet and washbasin
  • 13 of 15
    13/15 - Garden with dining table and build in BBQ
  • 14 of 15
    14/15 - Outside lounge area - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 15 of 15
    15/15 - Solarheated Pool. Jacuzzi (only available nov-april)
  • 1 of 15
  • 2 of 15
  • 3 of 15
  • 4 of 15
  • 5 of 15
  • 6 of 15
  • 7 of 15
  • 8 of 15
  • 9 of 15
  • 10 of 15
  • 11 of 15
  • 12 of 15
  • 13 of 15
  • 14 of 15
  • 15 of 15
*Vanaf R3950
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:60 Albert Road, Hout Bay, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Anita & Gerrie
Cell  :+27-72-1541162

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Dutch
Uitleg Slaapgeriewe
  • The Gables (Slaap 11) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - queen
    • Slaapkamer 5 - single, single, single
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    11
    The following apply
     Kitchen accessible
     Sufficient parking space
     Internet connection
     Wireless internet connection
     Good lighting that can be operated independently

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
54811 besigtings sedert 10 Oct, 2005.
Laas opgedateer op 20 Oct, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

The Gables is 'n luukse selfsorg-Villa met 'n sonverhitte swembad en jacuzzi (beide bedek met veiligheids-nette), Houtbaai, loopafstand na die strand, winkels en restaurante. Die Villa het slaapplek vir tot 11 persone.

5 ruim slaapkamers, 4 badkamers, 2 woonkamers met voudeure na die tuin met sy sprankelende sonverhitte swembad en jacuzzi, twee goed toegeruste kombuise, ens. Die huis is ideaal vir 1 groot - of selfs 2 gesinne. Die buite-onthaalgebied het 'n bankstel, eettafel en ingeboude braaiplek.

Dit bestaan uit 'n hoofhuis (slaapplek vir 6) en 'n kothuis (slaapplek vir 5/7 ).
Slaapplek vir 11 in totaal, maar daar is 'n slaapbank wat die totaal 13 kan maak. Die kothuis en hoofhuis het 'n deur tussen die twee, wat maak dat dit 'n eenheid kan word, maar tog kan elkeen afsonderlik gehuur word met die moontlikheid om aparte ingange te gebruik.

Luukse Huis Geriewe
Luukse geriewe is reg deur die huis aangebring soos, waaiers, platskerm Tv's (Satelliet-kanale), DVD-spelers, Hoëtroustel Cd-spelers, Wi-Fi internet toegang, speletjies en kwaliteit beddens met pragtige kraakvars bedlinne. Beide kombuise is goed toegerus. Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar in die hoofhuis se opwasplek.

Atmosfeer
Hierdie Kaap Hollands-huis, huislik versier met 'n koloniale en Afrika-invloed. U kan die sorg en persoonlike invloed voel as u deur hierdie ruim huis loop, elke kamer spog met karakter.

Ons diens
Skoonmaak-diens een maal per week, swembad- en tuindienste is ingesluit.
Daar is twee baba-bedjies beskikbaar.
Beskutte parkeerplek op die eiendom agter 'n afstand-beheerde veiligheids-hek.

Ons sien daarna uit om u by The Cables te ontmoet.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Solar Power (Back-up)
  • Krag omskakelaar
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kombuis kommunale
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Kaggel
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV in kommunale gebied
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe oordragte
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
54811 besigtings sedert 10 Oct, 2005.
Laas opgedateer op 20 Oct, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Gables
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 15
    1/15 - Solarheated pool and jacuzzi
  • 2 of 15
    2/15 - Open plan living,dining and kitchen
  • 3 of 15
    3/15 - Lounge opening onto outside entertainment area
  • 4 of 15
    4/15 - Lounge with flatscreen TV and woodburner
  • 5 of 15
    5/15 - Open plan kitchen leading to dining area
  • 6 of 15
    6/15 - Fully equipped kitchen - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 7 of 15
    7/15 - Main bedroom upstairs with kingsize bed
  • 8 of 15
    8/15 - Main (full) bathroom ensuite upstairs
  • 9 of 15
    9/15 - Queen bedroom groundfloor - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 10 of 15
    10/15 - Bathroom groundfloor with bath, shower in bath, showercubicle,toilet and double washbasin
  • 11 of 15
    11/15 - Two singles bedroom groundfloor with cot - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 12 of 15
    12/15 - Bathroom groundfloor cottage with showercubicle,toilet and washbasin
  • 13 of 15
    13/15 - Garden with dining table and build in BBQ
  • 14 of 15
    14/15 - Outside lounge area - The Gables self catering Hout Bay, Cape Town
  • 15 of 15
    15/15 - Solarheated Pool. Jacuzzi (only available nov-april)
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Gables - Hout Bay Verblyf.
WTS App Browser