Al ons kamers is gebou om ‘n koel natuurlike omgewing te verseker, en is afgewerk met riete om die kamers vir daardie natuurlike, rustieke voorkoms. Die lodge word gereeld berook, om 'n muskiet vrye omgewing te verseker. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ponta do Ouro Mosambiek is een van die gewildste vakansiebestemmings in Mosambiek, en is slegs 5 uur se reis vanaf Durban, 3,5 uur van Richardsbaai, en 'n skrale 8 uur rit as u vanaf Johannesburg reis. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bama Breeze strandhuis is 'n pragtige 2 slaapkamer eenheid wat direk op die strand by Barra, Inhambane geleë is (4 × 4 nie nodig nie). Beide slaapkamers het lugversorging en muskietnette. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.