Sunset Chalets bied die perfekte stop-en-gaan-verblyf in Colesberg in die Karoo, Noord-Kaap. Colesberg is 'n baie gewilde oornagplek vanweë sy nabyheid aan die N1-hoofweg, wat die primêre roete tussen Kaapstad en Johannesburg is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Pophuis Hoekie bied outentieke selfsorgkothuise in Victoria-Wes in die Karoo, Noord-Kaap. Ons selfsorgverblyf bestaan uit 6 eienaarbestuurde, lugversorgde, gerestoureerde Karoo-kothuise en 3 en suite-eenhede - volledig ommuurde en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ebenezer Guest House is in Colesberg geleë, jou halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die Gastehuis het 12 kamers (slaapplek vir 39) met 'n en suite-badkamer, TV, koffie/tee en linne (handdoeke, ens.). Die Gastehuis het 'n swembad en braai …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Honeylocust Guesthouse bied verblyf op 'n B&B-basis in Colesberg in Karoo in die Noord-Kaap. Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die historiese dorpie Colesberg. Perfek geleë net langs die N1 snelweg... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die luukse suites, met privaat sitkamers, is onder meer toegerus met 'n plasmaskerm-TV, M-Net/DStv, kaggels, verwarmers, ondervloerse verhitting en koffiegeriewe. In elke slaapkamer is daar elektriese komberse, donsduvets en wol... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Met die intrapslag te Calvinia Hotel word gaste hartlik verwelkom soos net Calvinianers kan doen. Die Hotel beskik oor 25 kamers elk met en-suite, ‘n afkoelswembad, konferensiesaal wat tot 80 mense gemaklik kan sit, ‘n biertuin met direkte ingang na ons k …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Barracks (so genoem omdat dit as barakke gedurende die Anglo Boere-oorlog gebruik was), was in 1851 gebou en wesenlik opgeknap in 2004. Die oorspronklike gebou, wat tans ons gesinstuiste is, was gou vergroot omdat die eienaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.