Eden Guesthouse is in die woonbuurt Hadison Park in Kimberley geleë en bied 5 volledig toegeruste dubbel- en enkelslaapkamers met slaapplek vir 1 tot 4 persone. Binne 2 - 10 km van The Big Hole", lughawe, motorhuur, Flamingo Casino, Absa Park-stadion …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Libby's Lodge, geleë in Upington, is ideaal vir beide besige professionele persone en toeriste. Ons bied 10 ruim, uniek versierde en privaat dubbelkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Ons bied ook selfsorg fasiliteite …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of jy in Kimberley is vir besigheid en of jy via Kimberley op reis is na verdere bestemmings, KOSMOS Gastehuis is jou antwoord op netjiese, skoon en veilige verblyf met gewaarborgde Noord Kaapse gasvryheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Honeylocust Guesthouse bied verblyf op 'n B&B-basis in Colesberg in Karoo in die Noord-Kaap. Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die historiese dorpie Colesberg. Perfek geleë net langs die N1 snelweg... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die luukse suites, met privaat sitkamers, is onder meer toegerus met 'n plasmaskerm-TV, M-Net/DStv, kaggels, verwarmers, ondervloerse verhitting en koffiegeriewe. In elke slaapkamer is daar elektriese komberse, donsduvets en wol... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Met die intrapslag te Calvinia Hotel word gaste hartlik verwelkom soos net Calvinianers kan doen. Die Hotel beskik oor 25 kamers elk met en-suite, ‘n afkoelswembad, konferensiesaal wat tot 80 mense gemaklik kan sit, ‘n biertuin met direkte ingang na ons k …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Barracks (so genoem omdat dit as barakke gedurende die Anglo Boere-oorlog gebruik was), was in 1851 gebou en wesenlik opgeknap in 2004. Die oorspronklike gebou, wat tans ons gesinstuiste is, was gou vergroot omdat die eienaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Blue Diamond Lodge is die enigste Springbok-akkommodasie wat verdien om as die koningin van die woestyn gekroon te word. Die 4 ster skoonheid staan aan die voorheuwels van die klipkoppies en kyk uit oor die Springbok bergpaadjies. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kakamas Hotel, omring deur welige groen wingerde, skuil in die Oranjeriviervallei aan die buitewyke van Kakamas, Noord-Kaap. Kakamas Hotel is op pad na verskeie gewilde bestemmings: Augrabies Nasionale Park, die Kalahari, Namibië, Richtersveld …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.