OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Orange River Rafting Lodge is op die oewer van die Oranjerivier naby Vioolsdrift in die Noord-Kaap, Suid-Afrika geleë. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie, insluitend selfsorg-chalets, kampeerplekke en riviervlotvaart teen bekostigbare tariewe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die luukse suites, met privaat sitkamers, is onder meer toegerus met 'n plasmaskerm-TV, M-Net/DStv, kaggels, verwarmers, ondervloerse verhitting en koffiegeriewe. In elke slaapkamer is daar elektriese komberse, donsduvets en wol... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Springbok lê in 'n smal vallei omring deur die Koperberge in die hartjie van die Namakwaland, 570 km noord van Kaapstad. Dit is die laaste groot dorp voor Namibië en dit staan bekend as die blommehoofstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kathu Inn bied selfsorg-chaletverblyf in Kathu. Kathu is die ysterertshoofstad van die Noord-Kaapprovinsie. Die naam beteken "dorp onder die bome", na die Kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Ons selfsorgverblyf beskik oor... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.