51 on High is 'n moderne 4 slaapkamer selfsorghuis in Mosselbaai met uitgestrekte uitsigte oor die hawe en 5-10 minute se stap na restaurante, kroeë en die Punt. Met 'n jacuzzi, braai-area en baie buitesitplek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.