Alkantmooi Selfsorg bied 5 luukse selfsorg woonstelle vir besoekers aan Keurboomstrand. Ons bied 'n pragtige, privaat en ten volle toegeruste luukse woonstelle met 'n oopplan sitkamer, kombuis, twee slaapkamers en 'n badkamer. Alles met 'n skouspelagtige. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die kothuis het slaapplek vir 8 persone (twee dubbel en 4 enkelbeddens). 'n Toegeruste kombuis (skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, rooster). DStv in die televisie-, woon- en eetkamer. Braaigeriewe buite op die stoep en dek …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.