Stellenboschfontein is 'n plaas geleë aan die voetheuwel van Stellenboschberg met 'n varswaterfontein, wat uitkyk oor die Blaauwklippenvallei met asemrowende uitsigte. Stellenboschfontein bied 5 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Merlon bied selfsorgverblyf in Bettysbaai, Overberg/Walviskus. Geleë naby Stony Point, en binne 'n halwe kilometer van Silversands Beach. Merlon bied selfsorgverblyf vir 10 mense in 5 slaapkamers en 3 badkamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Spatalla is in Kleinmond geleë, 'n luuks gemeubileerde privaat selfsorgwoning wat die beste afwerking bied, insluitend 4 ruim slaapkamers met privaat balkonne, almal het en suite-badkamers... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.