Hierdie groot, stylvolle huis het uitsig oor die Hermanus-strandmeer en is ideaal vir enige watersport-entoesias. 'n Selfsorg-huis, bekend as 'Lagoon View', is geleë in die vlei van Kleinrivier. Ideaal vir binne- en buitenhuise vermaak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pacem bied besoekers selfsorgverblyf in Hermanus aan die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die Hermanus woonbuurt Voelklip het dit 'n manjifieke uitsig op die berg sowel as see-uitsigte. Pacem is in 'n stil area geleë... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op soek na 'n troeteldiervriendelike en kindervriendelike wegbreek na die lieflike dorpie De Kelders net buite Gansbaai? Ons volledig toegeruste selfsorghuis (slaapplek vir 4, maksimum 6 met ekstra 2 "trundle" beddens geskik vir kinders in die sitkamer). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Whale Watch Accommodation is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende met vakansie. Die huis is ideaal om 4 gaste te akkommodeer, maar 'n totaal van 6 gaste kan egter geakkommodeer word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fig Tree Cottage bied selfsorgverblyf in Hermanus aan die Overberg-/Walviskus. Geleë in die stil woonbuurt Eastcliff, weg van die gewoel van die Hermanus dorpskern, maar tog gerieflik naby genoeg om jou motor te los... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.