Coen's Place is 'n selfsorghuis wat op die "absolute" strandfront in die dorpie Britanniabaai, St Helenabaai, Kaapse Weskus geleë is. Dit is 'n groot gesinshuis met geen fieterjasies of ophef nie, ruim leefareas vir familie en vriende wat geniet ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.