Gratia Cottage bied 2 selfsorgkothuise in die woonbuurt Waverley in Pretoria/Tshwane. Die sonnige en ruim selfsorgkothuise het slaapplek vir tot 6-7 gaste en straal 'n huislike aantrekkingskrag uit. Die kombuise is volledig toegerus... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Swan-Lake Luxury Guesthouse bied B&B-verblyf in Montana Park in Pretoria, Gauteng. Montana Park is 'n stil lowerryke noordelike voorstad van Pretoria wat maklike toegang tot die Pretoriase sakekern bied. Ons bed en ontbyt is geleë in 'n pragtige... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Queensrest bied selfsorgverblyf in Queenswood Pretoria in Gauteng. Sentraal geleë in die gevestigde woonbuurt Queenswood, net 'n entjie van die Pretoriase sakekern af. 6 Selfsorg-eenhede om van te kies. (Eenhede het slaapplek vir 4 - 6 volwassenes). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fralande Lodge bied 2 selfsorgverblyf-eenhede in die Pretoriase voorstad Waverley in Gauteng. (Die eenhede het slaapplek vir 4 en 6). Kyk uit oor 'n pragtige tuin waar mens vrede en rustigheid kan vind. Ons dra ons gaste se belange op die hart... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Village In Hatfield bied B&B-verblyf in Hatfield, Pretoria/Tshwane. The Village in Hatfield is 'n heerlike gastehuis wat 'n groep aparte eenhede bied, perfek ingerig vir 'n gerieflike verblyf in die hartjie van Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bed & Breakfast in Hatfield is weggesteek in die afgesonderde deel van Hatfield, Pretoria. Luukse en warm gasvryheid, aangebied deur Des en Errol sal u verblyf in Suid-Afrika onvergeetlik maak met die skep van tuis van huis-gevoel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Pastorie Guesthouse/Gastehuis bied B&B-verblyf in Silverton oos van Pretoria/Tshwane in die Gauteng provinsie. Ons maak voorsiening vir die kieskeurige korporatiewe en ontspanningsreisiger. Die gastehuis bestaan uit sewe luukse... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gevestig op 'n plot met twee grasdak, selfsorg/bed & ontbyt berghutte wat die gemak en gerief van u eie huis aanbied. Elkeen het 'n toegeruste kombuis met eie badkamer, skadukolle om te ontspan en/of om vleis te braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Aviary bied selfsorgverblyf in Waterkloof Glen in die suidweste van Pretoria. Ons bied twee eenhede, The Sparrow (slaapplek vir 2) en The Swallow (slaapplek vir 4). Elkeen met en suite-badkamers (stort en bad), HD platskerm met volledige pakket DSTV. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Peter's Guesthouse is in Pretoria-Oos in Equestria, geleë. Die gastehuis bied 10 slaapkamers met eie badkamers, lugsorg, DSTV, koffie/tee-geriewe en gratis draadlose-internet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Jopasso Guest House bied luukse B&B-verblyf en selfsorgverblyf in Wapadrand, Pretoria/Tshwane in Gauteng. Geleë teen die Bronberg in die oostelike voorstede van Pretoria. Dit het skouspelagtige uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Pretoria-voorstad van Rietfontein lê 'n paar kilometer noord-oos van Pretoria se middestad. Rietfontein is een van Pretoria se ouer voorstede, wat tussen Waverley in die Ooste en Wonderboom Suid in die Weste sit. Die voorstad is in die noorde omring deur Wonderboom Natuurreservaat, wat die kopje wat Noord- en Suid-Pretoria verdeel, beset. Die voorstad is ideaal vir besoekers met planne om die Roodeplaat Natuurreservaat te besoek, met sy talle voëlspesies, of die Bon Accorddam net 'n paar kilometer noord.
Pretoria self is in 1855 gestig deur Marthinus Pretorius, 'n leier van die Voortrekkers, wat dit na sy vader Andries Pretorius genoem het. Gedurende die Eerste Boereoorlog is die stad in Desember 1880 en Maart 1881 beleër deur die Republikeinse magte. Die vredes verdrag, wat die oorlog beëindig het, is op 3 Augustus 1881 in Pretoria onderteken by die Pretoria-konvensie. Pretoria het in 1931 amptelike stadstatus behaal.