…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
‘n Gesellige strandwoonstel minder as 200m van die Uvongo hoofstrand. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en slaap ‘n total van 6 gaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Butleigh is 'n selfsorg, grondvloer woonstel geleë in die Butleigh kompleks (St. Michaels Manors). Woonstel akkommodasie in 'n dorpie geleë tussen Margate en Port Shepstone. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.