Aloestone Lodge bied jou waardevolle, selfsorg akkomodasie op die Prince’s Grant Gholflandgoed. Benewens dat die lodge op die majestieuse Prince’s Grant eko-en gholflandgoed is, is Zimbali, Simbithi en Umhlali gholfbane net 30 minute se ry weg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit bestaan uit 2 meenthuise wat langs mekaar is, en is ongeveer 100 meter van ‘n direkte, privaat toegang tot die strand en 500 meter van die hoof swemstrand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige huis is modern, met baie spasie en ten volle uitgerus vir self sorg. Die huis het 6 dubbel slaapkamers, elkeen met sy eie badkamer. Dit bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en is troeldier-vriendelik. Die huis is geleë op Tinley Manor …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.