Dit is 'n pragtige ruim lodge waar jy die skoonheid en rustigheid van die natuur kan geniet. Vir die ywerige visserman is daar Bass, Curper en Barbel …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons Gaste – Ons Vriende Dit is ons leuse en ons lewe daarvolgens! Rustic Butler is sedert 2009 in besigheid en ons sien uit daarna om julle te akkommodeer. Gedurende die afgelope jare het ons verbeter, moes improviseer, het uitgebrei en het doode …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.