…sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
UVONGO LAGOON no 38 is n heerlik ruim woonstel, met n groot oopplan kombuis en sitkamer, 3 dubbelgrootte slaapkamers , 2 badkamers en n massiewe balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse en baie moderne woonstel het 'n panoramiese 180 grade see-uitsig en jy kan die branders sien breek op die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.