DaGama Lake Cottages is halfpad tussen Witrivier en Hazyview (20 km) op die R40 en is ideaal geposisioneer om al die pragtige plekke op die Panoramiese Roete te besoek, asook die Kruger Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hippo Water Front is gelee 10km van Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga Provinsie, en naby een van die mees gesogte wild reservate in Afrika - die Kruger Nasionale Park. Bekostigbare, skoon en gerieflike hout hutte almal met rivier aansig. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.