Tholo Lodge bied 'n outentieke selfsorg-boslodge-ervaring in die bekroonde Mabalingwe Natuurreservaat naby Bela-Bela in die Waterberg-streek van die Limpopo-provinsie. (Slaapplek vir 8 volwassenes + 4 kinders). Hierdie is 'n "Out of Africa" ervaring... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.