Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit is 'n pragtige lodge waar jy die skoonheid en rustigheid van die natuur kan geniet. Vir die kranige hengelaars is daar baars, geelstert en ander visspesies wat jy binne 5 minute van die Lodge 'n dag by die dam kan geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Marloth Kruger Little Manor is 'n vakansie huis, met baie privaatheid, geleë in die Marloth Park Bewarings area (“Conservancy”), waar wild soos kameelperde, koedoes, wildebeeste, impalas, vlakvarke, volstruise, ens vrylik rondloop. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.