Oyster Creek Lodge bied selfsorgverblyf in Knysna, Tuinroete. Knysna is in die hartjie van Suid-Afrika se bekende Tuinroete geleë - tussen Port Elizabeth en Kaapstad. Oyster Creek Lodge is uniek geleë op die punt van... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons het 4 selfsorg-suites. Almal is oopplan met en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuisies, TV met M-Net en sekere DStv-kanale. Hulle is ideaal vir paartjies, maar 2 suites kan tot 4 mense akkommodeer wat deel... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Salt River Lodge bied selfsorgverblyf in Knysna, Tuinroete. Geleë in 'n uiters rustige ligging, geleë aan die noordekant van die strandmeer met sy natuurlike eb en vloei van die gety. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die kothuis het slaapplek vir 8 persone (twee dubbel en 4 enkelbeddens). 'n Toegeruste kombuis (skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, rooster). DStv in die televisie-, woon- en eetkamer. Braaigeriewe buite op die stoep en dek …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Moon Shine on Whiskey Creek bied 'n verskeidenheid selfsorg-hutte in The Crags, net 10 minute vanaf Plettenbergbaai, 1000 myl van die werklikheid af, in die hartjie van die Tuinroete en naby al sy besienswaardighede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.