Little Farm Self Catering Lodge is 3,7 km vanaf die rand van die dorp op die N12-pad na Kaapstad in 'n veilige, rustige en landelike omgewing geleë en skep 'n rustige verblyf-oor-atmosfeer. Die Lodge (chalets) vorm deel van 'n 20ha landgoed... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Almar Exclusive Game Ranch bied selfsorgverblyf naby Bloemhof in die Noordwes-provinsie. Ons bied 2 x luukse selfsorg-eenhede met slaapplek vir 8 mense in elk. Elke eenheid bestaan uit: 'n Oopplan-kombuis, sitkamer met DSTV en lugversorging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Lily Guesthouse in die noordelike voorstede van Bloemfontein is maklik bereikbaar vanaf die N1, maar tog in 'n rustige omgewing geleë. Ons is trots op ons ware gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.