Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 303 bied luukse selfsorgwoonstelverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ons seefrontwoonstel is sentraal geleë tussen die swemstrande en die Hermanus middedorp. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 104 is 'n ruim selfsorgwoonstel naby die waterkant in Hermanus, aan die Wes-Kaap se Walviskus en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en is 'n hanetreetjie van die water af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Norfolk Guest House bied verblyf op 'n beperkte selfsorg- of kamer-basis in Hermanus, en is ideaal geleë binne maklike stapafstand van al die geriewe en 'n hanetreetjie van die kranspaadjie af, bekend vir onvergeetlike walvisbesigtiging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Brown Jug bied aan besoekers aan Hermanus selfsorgverblyf. Sentraal geleë in gesogte Eastcliff, 'n stil lowerryke woonbuurt, is slegs twee minute se stap na die winkels, restaurante en seefront waar jy die bekende walviskyk kan geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nantucket bied selfsorgverblyf in Voelklip, Hermanus in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ervaar sjampanjelug, wye panoramiese see- en berguitsigte, majestueuse kronkelende bergwandelings... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Whale Cove A104 bied selfsorgwoonstelverblyf aan die strandfront by De Kelders, Gansbaai in die Overberg en Whale Coast-streek in die Wes-Kaap. Whale Cove A104 (slaapplek vir 6) is 'n vierster-gegradeerde luukse woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.