The Stone Cellar bied selfsorg- of B&B-verblyf teen die hange van die Suikerbosrandriviervallei. Geleë in die Heidelbergse landerye, net 45 minute se ry vanaf Johannesburg. Die ou-styl plaashuis is perfek geskik vir daardie groot gesin saam. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mooi Begin Gasteplaas & Venue (voorheen: Yesterday Today Tomorrow) skuil in die pragtige Suikerbosrand-heuwels en grens aan die Suikerbosrivier. Slaap rustig in 'n 6- of 4-slaaphuis. Ons het ook verskeie 2 slapers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Klipkraalgastehuis - Hierdie selfsorg kothuise van die basiskamp en staproete is knus geleë tussen die heuwels van die Suikerbosrand. Die Klipkraal Gasteplaas bied die ideale toevlugsoord weg van die gejaag en geraas van die stadslewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.