Birdsong Cottage is nuut oorgedoen en opgeknap [2011]. Jou “huis van die huis af”, en bestaan uit 3 en-suite slaapkamers. Kan ses mense gemaklik akkommodeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kusane Farm Cottage is hoog geleë bo die pragtige Karkloof-vallei, halfpad tussen Howick en Curry's Post in die Midlands Meander, met kwaliteit restaurante en inkopie-geleenthede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Moorcroft Manor in Himeville is perfek geleë om u genoeg rus te gee, maar terselfdertyd is dit omring deur plekke wat aktiwiteite aanbied vir jonk en oud. Binne ‘n enkele ervaring kan u warm luuksheid en die skoonheid van die ongerepte natuur ondervind... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenside Farmhouse is in 1913 gevestig en word steeds deur die stigters familie besit. Hierdie sierlike ou plaashuis is meer as 100 jaar oud en is 8 km vanaf Winterton in die Sentrale Drakensberg op 'n werkende plaas geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige losstaande vakansie huis is geleë in die voetheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberg Bergreeks. Hierdie klein stukkie paradys kyk uit oor ‘n meer en is net 5 minute van die uitsonderlinge bergdorpie, Underberg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die groter kothuis het twee slaapkamers en kan vyf persone akkommodeer. Die sitkamer het 'n kaggel om warmte en 'n spesiale atmosfeer te skep tydens die koue aande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.