Jubel n Juig is 'n selfsorgeenheid en 'n spesiale plek om te ontspan. Hierdie 68m² eenheid is deel van my huis en skaars 200meter weg van die strand. Dit is in die 3de ry vanaf die strand en kyk Noord. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Waterfront is 'n luukse 5-ster, vierslaapkamer, selfsorg, lugversorgde gastehuis, aan die waterfront, by Port Owen Marina aan die Kaapse Weskus. 90 minute se ry vanaf Kaapstad en geleë in 'n wêreldbekende mariene vleiland... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Lazy Daisies bied selfsorgverblyf in St Helenabaai aan die Kaapse Weskus. Vanaf sy verhewe posisie bo-op die heuwel op die skiereiland, bied The Lazy Daisies jou die unieke geleentheid om beide die sonsopkoms en die sonsondergang te geniet... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.