Geleë in die hart van Kloof, 'n boomryke, spogbuurt naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, is 'n nuwe 1 slaapkamer selfsorg kothuis ideaal vir 'n kort sakebesoek, ‘n oornagplek of as 'n basis waarvan die vele avonture van hierdie gebied verken kan wor …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit is in die see dorpie Winkelspruit geleë, wat in 'n rustige, veilige en vriendelike omgewing aan die Suidkus / Sapphire Coast van KZN is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cabanas Del Mar 17 is 'n selfsorg vakansie woonstel op Winklespruit se hoofstrand. 17 is op grondvlak en kyk uit oor ‘n sprankelende swembad en tuine. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ocean Breeze 42 is 'n selfsorgwoonstel wat nuut oorgedoen en versier is. Dit is op die grondvloer geleë van 'n luukse kompleks teenaan die hoofstrand in Winkelspruit. Dit kyk uit oor die swembadarea en daar is nie 'n see-uitsig nie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Sancta Maria is 'n nuutgeboude luukse DRIE slaapkamer woonstel op die grondvloer, met ‘n 180 grade uitsig oor ‘n ongerepte strand en golwe wat breek op die strand. Dit is geleë op die pragtige strand van Winklespruit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
75 Sancta Maria is 'n nuutgeboude, luukse twee slaapkamer woonstel op die grondvloer, met ‘n 180 grade uitsig oor die ongerepte strand en brekende golwe. Dit is geleë op die pragtige strand van Winklespruit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.