Die Clarens Country House skuil in 'n beboste hoekie van die veilige Clarens Gholf- en Forellandgoed, met uitsigte oor die berge. Die eeu-oue kliphuis bied 4 luukse selfsorg-suites wat uitloop op 'n enorme veranda met volledig glas... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Barbet country kothuise is op 'n groot plaas, 17 km vanaf Clarens langs die pragtige Maluti-roete, 'n pragtige, skilderagtige rit, wat ons eie "Gods Window" insluit, met uitsig op die uitgestrekte Maluti bergreeks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Akzente is in die hart van Clares geleë, binne loopafstand van al die gallerye, winkels en restaurante, maar het tog 'n skideragtige uitsig oor die vallei en berg van Golden Gate en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by Aspen Guest House! Ons leuse, "Ons is anders", word weerspieël in ons ligging, die uitsig op en vanaf die eiendom, die ontwerp van ons kamers, die diens wat ons lewer en u gasvrou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ongeag is 'n ruim, volledig toegeruste, selfsorg dubbelverdieping sandsteenhuis, omring deur die berge van Clarens. Breë balkonne integreer die warmte van die huis met pragtige uitsigte oor die omliggende natuurskoon. Die huis is ontwerp om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.