De Witt'e Gastehuis is 'n statige grasdak-gastehuis in 'n stil area in die noordelike deel van Bloemfontein. Dit bied rustige gehalteverblyf met sy stylvolle kamers en 'n swembad vir daardie warm somersdae. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Lily Guesthouse in die noordelike voorstede van Bloemfontein is maklik bereikbaar vanaf die N1, maar tog in 'n rustige omgewing geleë. Ons is trots op ons ware gasvryheid en uitstekende persoonlike diens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.