De Herberg is ‘n tipiese landelike gastehuis wat geleë is op die N17 roete in Bethal, Mpumalanga. Omtrent halfpad tussen Gauteng en KwaZulu Natal of Swaziland. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.