Hierdie Skuilplek is 'n ou Viktoriaanse plaashuis geleë op 560ha van die Groenfontein-vallei Natuurreservaat, aangrensend aan die 129000ha Swartberg Natuurreservaat. Die huis, met geelhout- en oregon-meubels het 'n woon en eetkamer.... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op 'n koppie, 400m weg van die hoofstraat in Prins Albert, sal u ons eenheid wat luukse selfsorg-verblyf aanbied, kry. Dit het al die nodige geriewe om 'n 'tuis van huis'-gevoel te kan bied. Bed en ontbyt, gesondheids voorsiening, vars melk en. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Saxe-Coburg Lodge bied B&B-verblyf in Prins Albert in die Klein Karoo en Groot Karoo-streek in die Wes-Kaap. Geleë in Prins Albert, moontlik die mooiste klein dorpie in Suid-Afrika, met sy Karoo-styl, Kaaps-Hollands en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.