Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Rest Assured Bed & Breakfast - Bed & Breakfast Accommodation in Gillitts
  • 2 of 12
    2/12 - Bed & Breakfast Accommodation in Gillitts
  • 3 of 12
    3/12 - Rest Assured Bed & Breakfast , Gillitts - Bed & Breakfast Accommodation
  • 4 of 12
    4/12
  • 5 of 12
    5/12 - Room 1
  • 6 of 12
    6/12 - Room 2
  • 7 of 12
    7/12 - Room 3
  • 8 of 12
    8/12 - Room 4
  • 9 of 12
    9/12 - Room 5
  • 10 of 12
    10/12 - Annex front
  • 11 of 12
    11/12 - Unit 6
  • 12 of 12
    12/12 - Unit 7
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12

Rest Assured Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie In Hillcrest

*Vanaf R600
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:53 Old Main Road, Gillits, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Jacqui Marot
Tel  :+27-31-7652820
Fax  :+27-31-7657135
Cell  :+27-84-7616767

Bladsy Statistieke
65512 besigtings sedert 20 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 04 Apr, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Rest Assured Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie In Hillcrest

Geleë in die hart van Hillcrest vind ‘n mens Rest Assured B&O wat aan gaste 4 en-suite slaapkamers bied, almal met hulle eie privaat ingange en genoeg parkering agter elektroniese hekke.

Al die kamers het goeie dakwaaiers, ’n TV, skinkborde, en verwarmers vir ons koue wintermaande. Twee van ons kamers het slaapbanke vir die kleintjies. Ons het ook 'n volledige Wifi verbinding met al die kamers.

Ons gaste het die volle gebruik van ons swembad (wat bedek is met 'n veiligheidsnet), gebruik van die tennisbaan en 'n groot gazebo by die swembad met 'n gasbraai.

Ons bedien 'n kontinentale of volledige Engelse ontbyt.

Kredietkaart fasiliteite is beskikbaar en jou gashere praat vlot Frans.

Ons is binne loopafstand van die Ou Heritage Market, wat nou bekend staan as die Oxford Centre. Dit het 'n pragtige koffiewinkel, Chinese, seekos en Keg restaurante. Oorkant die pad, ook binne loop afstand, is die Lillies Sentrum met drie van die beste restaurante in Hillcrest, Oscars, Olive & Oil en Lupa. Besigheid gaste met geen vervoer, kan heen en weer stap vir etes .

Net 'n kort rit weg is 'n wildreservaat en 'n natuurlike kloof met pragtige staproetes, piekniekplekke, en watervalle. Baie gholfbane rondom ons en ons is ook binne loopafstand van 'n driving range. Hillcrest is ook die begin van die gewilde Vallei van ‘n Duisend Heuwels, met baie toeriste aantreklikhede, handwerk winkels en boetieks.

Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
Aanwysings

Van die Noordkus / Suidkus / Lughawe
Neem die N2 in die rigting van Pietermaritzburg en jy sal uiteindelik op die N3 kom. Gaan verby die Pavilion Shopping Complex aan jou linkerkant en wees op die uitkyk vir die M13 afrit wat sê Pietermaritzburg / Pinetown. Neem dit en gaan voort tot by uitgang 28 wat sê Old Main Road  / Hillcrest. Neem asseblief kennis dat daar ander Old Main Road afritte is, maar jy bly op die M13 totdat jy Uitgang 28 sien.Neem dit en volg die kaart.

Van Johannesburg / Gauteng
Jy is op die N3 en reis na Durban. Sodra jy verby Pietermaritzburg gegaan het gaan jy verby Cato Ridge, Hammarsdale, Peacevale ens. Hou 'n skerp uitkyk vir die M13 afrit na links wat sê Hillcrest / Durban. Neem dit en hou aan ry totdat jy  uitgang 28 op links sien. Neem dit en volg die kaart hierbo.

GPS koördinate:
Breedtegraad S 29 47,325
Lengtegraad  O 30 46,568

Bladsy Statistieke
65512 besigtings sedert 20 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 04 Apr, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Beskikbaarheids kalender

Rest Assured Bed & Breakfast
April 2025
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
30
31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Rest Assured Bed & Breakfast - Bed & Breakfast Accommodation in Gillitts
  • 2 of 12
    2/12 - Bed & Breakfast Accommodation in Gillitts
  • 3 of 12
    3/12 - Rest Assured Bed & Breakfast , Gillitts - Bed & Breakfast Accommodation
  • 4 of 12
    4/12
  • 5 of 12
    5/12 - Room 1
  • 6 of 12
    6/12 - Room 2
  • 7 of 12
    7/12 - Room 3
  • 8 of 12
    8/12 - Room 4
  • 9 of 12
    9/12 - Room 5
  • 10 of 12
    10/12 - Annex front
  • 11 of 12
    11/12 - Unit 6
  • 12 of 12
    12/12 - Unit 7
Listings

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Rest Assured Bed & Breakfast - Hillcrest Verblyf.