Bly Plekke Logo
  • 1 of 17
    1/17 - Our lovely beach
  • 2 of 17
    2/17 - Private entrance
  • 3 of 17
    3/17 - Within walking distance
  • 4 of 17
    4/17 - Apartment downstairs with easy access
  • 5 of 17
    5/17 - Wonderful birdlife
  • 6 of 17
    6/17 - Watch our fantastic sunsets
  • 7 of 17
    7/17 - Uncluttered beach even in high season
  • 8 of 17
    8/17 - Enjoy the wonderful fynbos on your walks and hikes
  • 9 of 17
    9/17 - Taken by one of my guests
  • 10 of 17
    10/17 - Enjoy the drive on one of the worlds most beautiful passes
  • 11 of 17
    11/17 - Be sure to visit Kogelpark Nature Reserve
  • 12 of 17
    12/17 - See Table Mountain across the bay
  • 13 of 17
    13/17
  • 14 of 17
    14/17
  • 15 of 17
    15/17
  • 16 of 17
    16/17
  • 17 of 17
    17/17
  • 1 of 17
  • 2 of 17
  • 3 of 17
  • 4 of 17
  • 5 of 17
  • 6 of 17
  • 7 of 17
  • 8 of 17
  • 9 of 17
  • 10 of 17
  • 11 of 17
  • 12 of 17
  • 13 of 17
  • 14 of 17
  • 15 of 17
  • 16 of 17
  • 17 of 17
*Vanaf R700
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:893 Boundary Road, Pringle Bay, Western Cape, South Africa,
Kontak:Annie
Cell  :+27-83-5576230

Uitleg Slaapgeriewe
  • Relax&Enjoy (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
Bladsy Statistieke
1578 besigtings sedert 16 Nov, 2023.
Laas opgedateer op 30 Aug, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Relax&Enjoy is enkelkamer (slaapplek vir 2) met privaat ingang in die gewilde kusdorpie Pringlebaai aan die Kaapse Walviskus.

Geniet die pragtige fynbos wat in die briesie in die berge en valleie ritsel op die vele staproetes. Kyk hoe die skoenlappers en bye hul blomme besoek. Geniet lang staptogte langs die netjiese strand, kyk na die branders en inasem die soutreuk gemeng met kelp. Of duik in die golwe om die opwinding van oefening en pret te ervaar. Ons vriendelike dorpie bied smaaklike kos in die verskeie restaurante om enige aptyt te bevredig. Alles binne stapafstand. Ontspan en geniet 'n rustige nag in die groot en suite-slaapkamer op die onderste verdieping om soggens verfris wakker te word, gereed en gretig om nog 'n dag te geniet!

Of jy 'n gemaklike staproete of bergklim verkies, die uitsig is pragtig veral vanaf n bergtop. Vir 'n luilekker wandeling is die strand 'n opsie of duik sommer in en swem of ry branderplank as jy baie energiek voel. Alles binne gemaklike stap afstand. Ongelooflike sonsondergang sluit 'n ontspanne dag af.

Lus om sommer rond te stap en te kyk is daar kunsgallerye, geskenkwinkels, liefdadigheidswinkel of stalletjes gedurende die naweek. Laaf jouself met n lekker koppie koffie of 'n heerlike maaltyd in ons aantal koffie winkels of restaurante wat ook seekos insluit. 

Ons wegneem vis en skyfies wegneem winkel laat jou mond water.

Vul jou kosware aan in een van ons twee inkopie-winkels en kraakvars beskuit by Tickle Mouse se fabriekswinkel.

Ongeveer 10km ver lê die wereld bekende Harold Porter natuurtuin.

Behalwe die blommeprag is daar ook twee watervallle, die een in die kloof is 'n bietje moeiliker om te bereik maar die moeite werd. Sit ook sommer op een van die vele bankies en bewonder die natuur. Daar is natuurlik ook n restaurant om iets te nuttig.

'n Bietjie verder is die Kogelpark natuurreservaat vir 'n verfrissende stap en jy kan selfs aanhou stap tot by die Harold Porter wat n redelike stywe wandeling is. Die hawe in Kleinmond het ook vele snuffel winkeltjes en eetplekke.

Al ooit pikkewyne van naby gesien? Besoek gerus die reservaat in Bettiesbaai.

Voel jy lus om ons onverbeterlike wyne te proe, besoek een van verskeie wynplase in die omgewing oppad na Hermanus, omtrent 'n uur se ry wat ook interessant is om te besoek.

Pringle is gelëe tussen die twee Hangklipberge, sonder straatligte is die sterre saans besonder mooi met die klank van die see veral met hooggety terwyl jy rustig braai in die onderdak buitebraai.

Indien jy verkies om te vlieg, huur 'n motor by die lughawe so 80km.

Hiervandaan en bewonder die wonderlike pas tussen die see en die imposante bergreeks, een van die mooistes in die wereld.  Arriveer gereed vir n rustige, interessante verblyf.

Elk Sien uit daarna om julle te verwelkom!

Maak Google Map oop

Relax&Enjoy verskyn in die volgende afdelings:

Pringle Bay Room Only / Limited SC Accommodation

Bladsy Statistieke
1578 besigtings sedert 16 Nov, 2023.
Laas opgedateer op 30 Aug, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Relax&Enjoy
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 17
    1/17 - Our lovely beach
  • 2 of 17
    2/17 - Private entrance
  • 3 of 17
    3/17 - Within walking distance
  • 4 of 17
    4/17 - Apartment downstairs with easy access
  • 5 of 17
    5/17 - Wonderful birdlife
  • 6 of 17
    6/17 - Watch our fantastic sunsets
  • 7 of 17
    7/17 - Uncluttered beach even in high season
  • 8 of 17
    8/17 - Enjoy the wonderful fynbos on your walks and hikes
  • 9 of 17
    9/17 - Taken by one of my guests
  • 10 of 17
    10/17 - Enjoy the drive on one of the worlds most beautiful passes
  • 11 of 17
    11/17 - Be sure to visit Kogelpark Nature Reserve
  • 12 of 17
    12/17 - See Table Mountain across the bay
  • 13 of 17
    13/17
  • 14 of 17
    14/17
  • 15 of 17
    15/17
  • 16 of 17
    16/17
  • 17 of 17
    17/17
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Relax&Enjoy - Pringle Bay Verblyf.
WTS App Browser