Hierdie pragtige oord is hoog geleë, wat ‘n pragtige uitsig oor die binneland en die see tot gevolg het. Die oord is geleë tussen Southbroom en Margate met 'n verskeidenheid van pragtige strande in die omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Chianti's Holiday Cottages is selfsorg eenhede. Ons is geleë in Kwa-Zulu Natal, op die pragtige Suidkus, in Port Edward - die laaste dorp op die Suidkus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
23 Ambleside is meer as net 'n selfsorg-eenheid of bed en opsionele ontbyt verblyf. Dit bied 'n verskeidenheid gesondheid toevlug opsies en is in Umtentweni, Port Shepstone, geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Twee mense kan in die huisie bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ontspan en rus in hierdie tradisionele styl bungalow, geleë in 'n rustige oord met ‘n uitsig oor die skilderagtige dorpie Hibberdene, op die Kwa Zulu Natalse Suidkus, ongeveer 90 km vanaf Durban. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cottage Abigail het direkte toegang tot die strand, sowel Kent Bay en Marina Beach hoofstrand. Die kombinasie van ongerepte strande en pragtige tuine maak van Abigail kothuis 'n moet om te besoek, weer en weer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ocean Breeze 42 is 'n selfsorgwoonstel wat nuut oorgedoen en versier is. Dit is op die grondvloer geleë van 'n luukse kompleks teenaan die hoofstrand in Winkelspruit. Dit kyk uit oor die swembadarea en daar is nie 'n see-uitsig nie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.