Aloestone Lodge bied jou waardevolle, selfsorg akkomodasie op die Prince’s Grant Gholflandgoed. Benewens dat die lodge op die majestieuse Prince’s Grant eko-en gholflandgoed is, is Zimbali, Simbithi en Umhlali gholfbane net 30 minute se ry weg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s. Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Milkwood Cottage geniet die beste van beide wêrelde. Sheffield is in 'n cul-de-sac, ongerep deur die gewoel van besiger sentrums, maar nie meer as 'n paar minute se ry vanaf uitstekende winkels in Ballito. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea-renity Vakansie woonstel (voorheen bekend as die Nutshell Vakansie woonstel) is 'n nuut oorgedoende, vrystaande woonstel, ideaal geleë net 200m vanaf die hoofstrand by Salt Rock op die idilliese Dolfyn Kus van KwaZulu-Natal. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.