Ons veilige Sabaan familie oord met skilderagtige uitsig, vrede en rustigheid – is sentraal geleë op ‘n plaas tussen Hazyview en Sabie – en ideaal om die Panorama Roete, Kruger Park Nasionale Wildtuin en nog vele meer, te besoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die akkommodasie is in die vorm van vyf houthutte, waarvan 4 eenvoudige kothuise met en suite-badkamers is, wat twee persone kan akkommodeer, met toegang tot 'n gemeenskaplike woonkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.