Alle eenhede loop uit op 'n groot tuin. Geboue is op 'n 10ha eiendom. Ons het tarentale en baie voëls in die tuin. Duikers en hase word dikwels vroeg in die oggend en aand gesien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mountain Creek Lodge is geleë in die berge van die Sabieriviervallei, waar die pragtige omgewing 'n avonturier-paradys is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons veilige Sabaan familie oord met skilderagtige uitsig, vrede en rustigheid – is sentraal geleë op ‘n plaas tussen Hazyview en Sabie – en ideaal om die Panorama Roete, Kruger Park Nasionale Wildtuin en nog vele meer, te besoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thaba Tsweni Lodge beteken: “Berg van die bobbejaan”, as gevolg van ons plaaslike trop bobbejane (wat altyd van bo van die berg af op ons afkyk), en is geleë in Graskop, 30 km vanaf Sabie. In Sabie is baie restaurante en curio winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.