Bly Plekke Logo
  • 1 of 28
    1/28 - Old Mill Lodge - self catering and bed and breakfast near Oudtshoorn
  • 2 of 28
    2/28 - River that crosses farm, view from rooms
  • 3 of 28
    3/28 - A la carte restaurant
  • 4 of 28
    4/28 - One of two swimmingpools
  • 5 of 28
    5/28 - Bass fishing & view from cabins
  • 6 of 28
    6/28 - Breakfast Restaurant
  • 7 of 28
    7/28 - A la carte restaurant
  • 8 of 28
    8/28 - A la carte restaurant
  • 9 of 28
    9/28 - Family selfcater unit
  • 10 of 28
    10/28 - Room for two
  • 11 of 28
    11/28 - Room for two
  • 12 of 28
    12/28 - Room for two
  • 13 of 28
    13/28 - Luxury waterfront cabins
  • 14 of 28
    14/28 - Weddings
  • 15 of 28
    15/28 - Weddings
  • 16 of 28
    16/28 - Weddings
  • 17 of 28
    17/28 - A la carte restaurant view
  • 18 of 28
    18/28 - Lounge area in family self cater unit
  • 19 of 28
    19/28 - Luxury waterfront cabin
  • 20 of 28
    20/28 - Luxury riverfront family self cater
  • 21 of 28
    21/28 - Luxury riverfront family self cater
  • 22 of 28
    22/28 - Luxury riverfront Tents
  • 23 of 28
    23/28 - Luxury riverfront tents view
  • 24 of 28
    24/28 - Luxury riverfront tent
  • 25 of 28
    25/28 - Luxury riverfront Tent Bathroom
  • 26 of 28
    26/28 - Luxury waterfront cabin
  • 27 of 28
    27/28 - Old Mill Lodge - self catering and bed and breakfast near Oudtshoorn
  • 28 of 28
    28/28 - Old Mill Lodge - self catering and bed and breakfast near Oudtshoorn
  • 1 of 28
  • 2 of 28
  • 3 of 28
  • 4 of 28
  • 5 of 28
  • 6 of 28
  • 7 of 28
  • 8 of 28
  • 9 of 28
  • 10 of 28
  • 11 of 28
  • 12 of 28
  • 13 of 28
  • 14 of 28
  • 15 of 28
  • 16 of 28
  • 17 of 28
  • 18 of 28
  • 19 of 28
  • 20 of 28
  • 21 of 28
  • 22 of 28
  • 23 of 28
  • 24 of 28
  • 25 of 28
  • 26 of 28
  • 27 of 28
  • 28 of 28
*Vanaf R1935
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:R328 Schoemanshoek, 15km from Oudtshoorn, en-route Cango Caves, Schoemanshoek, Oudtshoorn, Western Cape, South Africa

Neem asseblief kennis
  • 15km from Oudtshoorn
Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Visvang Verblyf - Varswater
  • Gasteplaas Akkommodasie
  • Jagsafari Akkommodasie
  • Interesante Blyplekke
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
  • Troue Akkommodasie
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Bladsy Statistieke
18525 besigtings sedert 03 May, 2013.
Laas opgedateer op 20 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Welkom by Old Mill Country Lodge and Restaurant, Oudtshoorn, Schoemanshoek.

Luukse tent- & luukse kajuit-verblyf op die oewer van die rivier. Daarmee saam ook 4-ster, baie gerieflike en bekostigbare bed en ontbyt-verblyf in Oudtshoorn. Verblyf naby die Kangogrotte, Schoemanshoek, slegs 12 km vanaf ons. Ons bied gesin, normale en selfsorg-verblyf naby Oudtshoorn.

Dit is 'n volstruisplaas, aan die voet van die Swartberg in Schoemanshoek, net 14km vanaf Oudtshoorn, op pad na die wêreld-bekende Kangogrotte. U kan sien en ervaar hoe ons die volgroeide volstruise en ook die kuikens hanteer.

Geniet middag- en aandetes in ons al a carte restaurant wat 'n pragtige uitsig op die berge, tuine en die Grobelaarsrivier het wat deur ons plaas vloei. Dit is 'n geskiedkundige gebou, met die ou meule steeds binne die restaurant. Ongeveer 150 jaar oud. Die plaas se naam is afgelei van die ou meule. Al die koring van die vallei was jare gelede op hierdie plaas gemaal. In daardie stadium was daar honderde van hierdie meulens reg oor die land. In Oktober 2003 het Christo & Dorette Spies hierdie ou gebou na 'n a la carte restaurant verander. Die restaurant is daagliks oop.

Hierdie geriewe is beskikbaar vir kongresse en huweliks-onthale.

Hier is 'n rustige plaas-atmosfeer en u sal 'n onvergeetlike verblyf ervaar.


VERBLYF

4-Ster dubbelkamers

Die normale 4-ster kamers vir 2 het 'n stoep met uitsig oor die plaas. Die kamers het eie badkamers met stort. Daar is lugsorg, koffie & tee-geriewe en 'n yskas. 'n Groot Dubbelkamer vir 2 met vol badkamer en balkon.

4-Ster Gesins-verblyf.

Ons gesins 4-ster eenheid het 2 aparte kamers, elk met eie badkamer met 'n stort. Die eenheid het Tv, waaier, lugsorg, koffie & tee-geriewe en yskas. Slegs 'n paar meter weg van ons a la carte restaurant. Vervoerbare braaier beskikbaar.

4-Ster Selfsorg eenhede

Selfsorg eenhede vir gesinne met 2 aparte inter-verbinde slaapkamers met eie badkamers. 'n Woongebied met slaapbank, televisie en 'n klein kombuisie met al die nodige selfsorg-toerusting.

Selfsorg-eenhede vir twee met 1 kamer en 1 badkamer. 'n Woongebied met 'n slaapbank, televisie en 'n klein kombuisie met al die nodige selfsorg-toerusting.

4-Ster Waterfront-kajuit (wittebroods waterfront-kajuit)

4-Ster Waterfront kajuit met dek en waterfront uitsig van die dam. Uitstekende uitsig op die berge en die plaas. Die kamer het 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook lugsorg, koffie & teemaak-geriewe, yskas, digitale kluis, haardroër, platskerm Tv met skottel-kanaal.

Rivierfront Tente

Rivier-uitsig by u voorstoep! Vir twee gaste, lugsorg, koffie- & tee-geriewe, yskas, haardroër, Tv, radio/alarm, badkamer met stort.

Waterfront Kajuite

Rivier-uitsig by u voorstoep! Vir twee met slaapbank, een groot kamer,lugsorg, koffie & tee geriewe, yskas, haardroër, Tv, radio/alarm, badkamer met stort.

Waterfront-gesinseenheid

Rivier-uitsig op u voorstoep! Groot gesinseenheid met 2 kamers, gedeelde badkamer met bad en stort, kombuis, dek met uitsig, Tv in beide kamers, koningins-grootte bed in hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die kinderkamer, lugsorg, koffie & tee-geriewe, yskas, haardroër, radio/alarm, badkamer met stort.

Ons is slegs 3km vanaf die Kango-Volstruisplaas, 8km vanaf die wêreldbekende Kangogrotte, 9km vanaf die Rust en Vrede waterval, 18km vanaf Swartberg, 100km vanaf Prins Albert, 90 km vanaf 'Die Hel', 15 km vanaf Oudtshoorn Museum, 10km vanaf Cango Wildlife Ranch, perdritte 3km en 350km vanaf Kaapstad.

RESTAURANT

De Oude Meul Restaurant

Geniet middag- en aandetes in ons al a carte restaurant. De Oude Meul Restaurant is geen gewone restaurant nie, dit is 'n geskiedkundige gebou met die ou meule steeds binne die restaurant. Ongeveer 150 jaar oud.

Al ons volstruis- en hoender-geregte is Halaal. Die restaurant is bekend vir die groot verskeidenheid wildsgeregte wat bedien kan word. Mense kom van ver af vir hierdie ervaring.

Ons is ook bekend vir die uitsig op die wild en rivier voor die restaurant wat 'n baie rustige en tog romantiese atmosfeer skep! Ons is geleë aan die voet van die Swartberg, maar ook verder omring deur ander berge. Werklik 'n klein paradys in die Klein Karoo.

Ons is elke dag oop met SPESIALE geregte!
Maandag- tot Saterdag: 11h00 tot 22h00
Sondae: 18h00 tot 22h00 (oop vanaf 11h00 op die Sondae van lang-naweke en vakansiedae)
Sondag middag-ete met spesiale geregte
Kersdag: Oop vanaf 6nm (nie oop gedurende die dag nie)

Die restaurant voorsien ook middag- en aandetes aan gaste en toergroepe. Buffet, of a la carte. Vir hierdie mense is so 'n plaas-stop 'n baie spesiale ervaring.

'n NUWE verskeidenheid van koek en terte word daagliks bedien.
Ons spesialiseer in wilds- en volstruis-geregte. Ons het ook lam, bees en nog  baie meer geregte om van te kies. Doen asseblief navraag indien u ons spyskaart wil besigtig.

VERMAKE

Ons bied die volgende vermake vir kinders en die hele gesin:

  • Swartbaars hengel
  • Speelpark
  • Voetslaan-roetes
  • Kyk hoe ons met volstruiskuikens boer
  • Historiese/opvoedkundige-stap met 'n kaart oor die geskiedenis van ons plaas.
  • Piekniek-gebiede langs die rivier
  • 'n Ideale plek en spyseniering vir kinders/kinderpartytjies
  • 4x4 Kubota ritte langs die rivier
  • Konynpark

TROUES

Ook die ideale ligging vir u troue, kongres of ander funksies. Beplan u perfekte Klein-Karoo-troue.

Groter Huwelik Sentrum
60 tot 300 gaste.

Ruimte vir tot 300 persone met 'n ruim dansbaan, onderdak-braaigeriewe, swembad-gebied en tuin-somershuisie vir die volmaakte seremonie.
Die oord het 'n skouspelagtige uitsig oor die plaas en die voetheuwels van Swartberg. Die somershuisie het plek vir 200 persone. Ons verskaf internet-koppeling, skerms, telefoon- en faks-geriewe, klank-toestelle, 'n skyfie en foto-kopieerdiens en volle sekretariële en administratiewe ondersteuning met u kongres/troue. Ons het 40, 4-sterkamers vir die gaste se verblyf en ook 'n a la carte restaurant, of buffet-restaurant om van te kies, vir middag- en aandetes.

Kleiner Huwelik Sentrum
Vir tot 60 gaste

Ons bied:

  • Die sentrum
  • Eetgerei
  • Spyseniering
  • Troukoeke
  • Stoele met wit oortreksels
  • Tafels
  • Verblyf
  • Kapel in die tuin
  • Verskillende organza tafeldoeke

Ons kan reël vir bloemiste, ens. Besprekings is noodsaaklik - bespreek assebief so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom. Ons terrein het die mees wonderlike atmosfeer om u troue aan te bied. Daar is 'n baie ruim dansbaan. Verblyf vir tot 60 persone. Ons het al die toerusting wat u verlang om die plek te versier. Die nabygeleë kerk in Schoemanshoek is ideaal geskik vir die kerkseremonie. Vir verdere inligting met betrekking tot die kerk, moet u ons asseblief kontak.

KONGRES EN FUNKSIE-SENTRUM

Hierdie sentrum is geskik vir kleiner groepe.
Sitplek vir 30 persone.
Ideaal vir Kongresse, raadsvergaderings, funksies en soortgelyke geleenthede

Hierdie sentrum het 'n skilderagtige uitsig oor ons plaas aan die voetheuwels van Swartberg, naby Oudtshoorn. Ons verskaf internet-koppeling, skerms, telefoon- en faks-geriewe, klank-toestelle, 'n skyfie- en foto-kopieerdiens en volle sekretariële en administratiewe ondersteuning met u kongres. Ons het 40, 4-sterkamers vir die gaste se verblyf en ook 'n a la carte restaurant, of buffet-restaurant om van te kies vir middag- en aandetes.
Ons is slegs 15km buite Oudtshoorn en 12km vanaf die Kangogrotte.

 
Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Kamer-diens
  • Restaurante naby
  • Restaurant op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Natuurroete op die terrein
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Meer op die terrein
  • Internet fasiliteite
  • Jag od die plaas kan gereel word
  • Jag (minder as 30 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Verwarmers
  • Kragopwekker
  • Gratis parkering
  • Vlieg visvang
  • Visvang op die terrein
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Kanovaart ter plaatse
  • Braai fasiliteite
  • Grootwild
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Lugversorging in sitkamer
  • Lugversorging
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    18525 besigtings sedert 03 May, 2013.
    Laas opgedateer op 20 Jan, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Old Mill Lodge & A la carte Restaurant
    March 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 28
      1/28 - Old Mill Lodge - self catering and bed and breakfast near Oudtshoorn
    • 2 of 28
      2/28 - River that crosses farm, view from rooms
    • 3 of 28
      3/28 - A la carte restaurant
    • 4 of 28
      4/28 - One of two swimmingpools
    • 5 of 28
      5/28 - Bass fishing & view from cabins
    • 6 of 28
      6/28 - Breakfast Restaurant
    • 7 of 28
      7/28 - A la carte restaurant
    • 8 of 28
      8/28 - A la carte restaurant
    • 9 of 28
      9/28 - Family selfcater unit
    • 10 of 28
      10/28 - Room for two
    • 11 of 28
      11/28 - Room for two
    • 12 of 28
      12/28 - Room for two
    • 13 of 28
      13/28 - Luxury waterfront cabins
    • 14 of 28
      14/28 - Weddings
    • 15 of 28
      15/28 - Weddings
    • 16 of 28
      16/28 - Weddings
    • 17 of 28
      17/28 - A la carte restaurant view
    • 18 of 28
      18/28 - Lounge area in family self cater unit
    • 19 of 28
      19/28 - Luxury waterfront cabin
    • 20 of 28
      20/28 - Luxury riverfront family self cater
    • 21 of 28
      21/28 - Luxury riverfront family self cater
    • 22 of 28
      22/28 - Luxury riverfront Tents
    • 23 of 28
      23/28 - Luxury riverfront tents view
    • 24 of 28
      24/28 - Luxury riverfront tent
    • 25 of 28
      25/28 - Luxury riverfront Tent Bathroom
    • 26 of 28
      26/28 - Luxury waterfront cabin
    • 27 of 28
      27/28 - Old Mill Lodge - self catering and bed and breakfast near Oudtshoorn
    • 28 of 28
      28/28 - Old Mill Lodge - self catering and bed and breakfast near Oudtshoorn
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Old Mill Lodge & A la carte Restaurant - Oudtshoorn Verblyf.